DStv Network
DStv.com
DStv Self Service
DStv On Demand
BoxOffice
SuperPicks
Big Brother Africa
SuperSport.com
M-Net
TV Guide
Supersport Games
MasterChef SA
Supersport Mobile Site
Attempting to log in...
Login
|
Forgot Password?
|
Register
HOME
BROWSE
DESKTOP PLAYER
FIND OUT MORE
FAQ
CONTACT US
Search
Villa Rosa, S6
Ons volg die lief en leed in die lewens van die mense wat Villa Rosa bewoon. Die gastehuis in Bloemfontein waar blydskap, drama en hartseer die voortou neem...
View Featured Video
(Episode 1457, S6)
Cast and Crew
Harald Richter
(Actor)
Lieb Bester
(Actor)
Jaco Spies
(Actor)
Chantell Stander
(Actress)
Episodes
24:03
Episode 1474, S6
Aired on Wed, 16 May '12 | None
Available until 29 Jun '12
Marius wroeg oor die doel van die lewe en Vicky wonder of sy 'n monster is wat altyd ...
net met hom baklei. Lerato soek van voor af skoor met Petrus, wat egter hierdie keer sy man staan.
23:32
Episode 1473, S7
Aired on Tue, 15 May '12 | None
Available until 28 Jun '12
Rudi se dronk eskapades het die Villa en Marius op hol en Sam is glad nie gemaklik ...
in sy teenwoordigheid nie. Stef doen sy bes om van hom ontslae te raak, maar Rudi is 'n slim en slinkse manipuleerder.
22:40
Episode 1472, S6
Aired on Mon, 14 May '12 | None
Available until 27 Jun '12
Fritz en Sam help Anthony sonder dat hy daarvan bewus is. Isabel nader Charl met ...
'n aanbod wat hy nie kan weier nie. Marius kry ontstellende nuus. Stef staan bont om orde te hou.
23:56
Episode 1471, S6
Aired on Thu, 10 May '12 | None
Available until 23 Jun '12
Astrid en Stef is steeds haaks, en Fritz en Lindie deel hul bekommernis oor Charl. ...
Vicky se sukses gaan na haar kop, terwyl Marius vaal en oninteressant voel.
show all videos
23:28
Episode 1470, S6
Aired on Wed, 09 May '12 | None
Available until 22 Jun '12
Die Villa-vroue probeer elkeen veg vir haar koninkryk. Sam is bestuurder, terwyl ...
Astrid probeer munt slaan uit haar en Stef se netelige posisie. Lerato laat haarself geld.
23:37
Episode 1469, S6
Aired on Tue, 08 May '12 | None
Available until 21 Jun '12
Petrus wonder oor sy besluit om Renske by Bakgat aan te stel as sy hom herhaaldelik ...
in die steek laat en hy probeer tevergeefs vir Lerato oorreed om haar bedanking terug te trek.
23:15
Episode 1468, S6
Aired on Mon, 07 May '12 | None
Available until 20 Jun '12
Marius twyfel steeds of hy in vennootskap met Charl moet gaan. Isabel probeer Charl ...
ondersteun, maar dit plaas haar in 'n moeilike posisie teenoor Vicky. Astrid hou sake van die kantlyn af dop.
23:47
Episode 1467, S6
Aired on Thu, 03 May '12 | None
Available until 16 Jun '12
Nes Marius en Charl se vennootskap op dreef wil kom, steek Astrid haar neus in hul ...
sake. Fritz en Sam het hul hande vol met Anthony, maar Fran weet presies wat met haar nefie skeel.
24:00
Episode 1466, S6
Aired on Wed, 02 May '12 | None
Available until 15 Jun '12
Sussie begin volstoom werk by King Pie en die Villa se nuwe bestuurder word gekies. ...
Sam plaas druk op Anthony om vir bloedtoetse te gaan, terwyl almal wil weet wie Anthony na die hospitaaldinee gaan neem.
23:45
Episode 1465, S6
Aired on Tue, 01 May '12 | None
Available until 14 Jun '12
Fritz, Sam en Fran spreek die krapperigheid tussen hulle aan en Fritz en Sam vang ...
vir Fran onkant. Lindie hoor mevrou Deetlefs het kom besoek aflê en Petrus kan nie 'n sin voltooi sonder om Renske se naam te noem nie.
23:50
Episode 1464, S6
Aired on Mon, 30 Apr '12 | None
Available until 13 Jun '12
Sam help vir Fran om haar boek te tik. Marius en Vicky droom albei groot. Marius ...
loop hom vas in 'n baie slim Petrus. Sussie maak Bloemfontein 'n warmer plek, maar Fritz bevind homself buite in die koue.
23:54
Episode 1463, S6
Aired on Thu, 26 Apr '12 | None
Available until 09 Jun '12
Die misverstand tussen Lindie en Stef word opgeklaar, maar Stef wroeg oor hoekom ...
Astrid dit gedoen het. Fran het uiteindelik iemand gekry om haar volgende boek te tik, maar nie almal gaan ewe bly wees daaroor nie.
23:35
Episode 1462, S6
Aired on Wed, 25 Apr '12 | None
Available until 08 Jun '12
Vicky vind uit Marius oorweeg dit om wel sake met Charl te doen en dit lei tot verdere ...
spanning tussen hulle. Intussen word Charl desperaat om 'n belegger te kry en Petrus is tot oor sy ore verlief.
23:59
Episode 1461, S6
Aired on Tue, 24 Apr '12 | None
Available until 07 Jun '12
Astrid se vernynigheid ken geen perke nie. Sy saai onmin waar sy kan en sorg vir ...
tweespalt tussen die Retief-broers met Lindie in die middel.
24:02
Episode 1460, S6
Aired on Mon, 23 Apr '12 | None
Available until 06 Jun '12
Lindie en Petrus vier hul aanstellings. Sam aanvaar 'n werksaanbod en Sussie neem ...
haarself voor om meer te fokus op haar besigheid. Vicky het 'n katastrofiese ervaring in die kombuis.
23:46
Episode 1459, S6
Aired on Thu, 19 Apr '12 | None
Available until 03 Jun '12
Geskenke uitdeel is aan die orde van die dag by die Villa en Fritz en Anthony probeer ...
vir Sam uitoorlê. Dinge begin sin maak vir Petrus en Lerato. Vicky draf van bakboord na stuurboord om 'n misverstand reg te stel.
23:51
Episode 1458, S6
Aired on Wed, 18 Apr '12 | None
Available until 02 Jun '12
Wat voer Sussie en Marius in die mou wat Petrus en Lerato so rasend van bekommernis ...
het? Lindie kry 'n wonderlike verrassing. Astrid tempteer weer vir Charl, en Sam en Fritz kry nie hul kommer oor hom afgeskud nie.
24:05
Episode 1457, S6
Aired on Tue, 17 Apr '12 | None
Available until 01 Jun '12
Charl se opgewondenheid oor sy toekomsplanne laat Marius meer depressief voel oor ...
sy eie lewe. Fran verwelkom skrywer Petrus in haar domein.
23:34
Episode 1456, S6
Aired on Mon, 16 Apr '12 | None
Available until 31 May '12
Lerato skrik groot wanneer sy agterkom wat die afgelope maande in die Eensame Hoekie ...
gebeur het en probeer hard om dit van Sussie te weerhou. Fritz is geskok en kwaad dat Charl sy werk wil laat staan.
23:33
Episode 1455, S6
Aired on Thu, 12 Apr '12 | None
Available until 27 May '12
Wat 'n wonderlike dag van vryheid vir Lindie moes wees, verander binne 'n oogwink ...
in 'n groot hartseer. Fritz wonder oor Astrid se motiewe en Stef probeer haar op haar plek sit, maar Astrid wen mos altyd.
23:08
Episode 1454, S6
Aired on Wed, 11 Apr '12 | None
Available until 26 May '12
Fran onthul die tema van haar volgende boek en almal sien swarigheid, behalwe Petrus. ...
Intussen gee Astrid voor of sy jammer is oor al die drama wat haar aanranding veroorsaak het.
24:20
Episode 1453, S6
Aired on Tue, 10 Apr '12 | None
Available until 25 May '12
Lindie is woedend oor Astrid se jongste aantygings teen haar, maar moet magteloos ...
toekyk hoe dit haar hele lewe omverwerp. Die Villa inwoners weet nie meer wie en wat om te glo nie.
23:58
Episode 1452, S6
Aired on Mon, 09 Apr '12 | None
Available until 24 May '12
Charl moet vandag die leuenverklikkertoets aflê. Fran gee vir Fritz huiswerk wat ...
hy tot Sam se verbasing met groot ywer aanpak.
24:06
Episode 1451, S6
Aired on Thu, 05 Apr '12 | None
Available until 20 May '12
Petrus is erg op sy senuwees voor die hofsaak en Sussie probeer hom tevergeefs kalmeer. ...
Fran kondig die tema van haar nuwe boek aan. Charl weet nie wat hy nog kan doen om sy onskuld te bewys nie.
23:52
Episode 1450, S6
Aired on Wed, 04 Apr '12 | None
Available until 19 May '12
Petrus se senuwees is gedaan oor die komende hofsaak, terwyl Lerato in 'n toestand ...
is oor Fran. Die Villa Rosers neem afskeid van 'n gas wat baie diep in almal se harte ingekruip het.
23:52
Episode 1449, S6
Aired on Tue, 03 Apr '12 | None
Available until 18 May '12
Anthony en Lerato is steeds ontsteld oor Fran se voornemende reis. Charl se probleme ...
by Eagle Creek neem 'n ontstellende nuwe wending.
23:49
Episode 1448, S6
Aired on Mon, 02 Apr '12 | None
Available until
17 May '12
Marius se kil houding maak Vicky verward en hartseer. Petrus moedig Lerato aan om ...
Fran nog meer te ondersteun. Charl se nuwe toekomsplanne beïndruk niemand nie.
You might also like:
23:18
The Wild
Episode 221, S1
Aired on Mon, 23 Apr '12 | PG 13
Itumeleng tries to assure the council that everything is still on track for his inauguration. ...
Lebata asks Marang if he can use Dinaledi for a fundraiser.
23:45
Binneland
Episode 285, S1
Aired on Fri, 04 May '12 | PG
Gustav vertel vir At van die skietery, en Pippa en Elise is geskok oor Sofia se aksies. ...
Sofia oorreed vir Elise om 'n klag teen haar oom te lê. Daleen vind uit dat Gustav Tertius se pos aangebied is.
23:58
iNKABA
Episode 10, S1
Aired on Tue, 03 Apr '12 | PG
The split between Kwezi and Nothando continues to take its toll, and they both behave ...
rashly in different circumstances. The dominos begin to fall as Mkhuseli defends Florence against Slindile only to fundamentally jeopardize the future of his
Loading... Please wait...