DStv Network
DStv.com
DStv Self Service
TV Guide
DStv iPad App
DStv On Demand
BoxOffice
supersport.com
SuperSport Games
SuperPicks
M-Net
M-Net Movies
Africa Magic
DStv Mobile
Attempting to log in...
Login
|
Forgot Password?
|
Register
HOME
BROWSE
DESKTOP PLAYER
FIND OUT MORE
FAQ
CONTACT US
Search
Villa Rosa
Episode 1668, S9
Isabel besef Roberto lewe nog en hy hou haar gevange in haar woonstel. Hermien probeer steeds haar stempel op die seremonie afdruk, maar kry geen erkenning van Astrid nie.
Age Restriction:
PG
Duration:
23:32
Date Aired:
Mon, 22 Apr '13
Available Till:
21 May '13
Watch Now
(Episode 1668, S9)
Sorry, all videos on DStv On Demand are only available to DStv Premium subscribers in South Africa.
Cast and Crew
Harald Richter
(Actor)
Lieb Bester
(Actor)
Jaco Spies
(Actor)
Chantell Stander
(Actress)
Episodes
23:45
Episode 1683, S9
Aired on Thu, 16 May '13 | PG
Available until 14 Jun '13
Die harde werklikheid van Simon se dood sink stadig by almal in. Astrid neem beheer ...
en begin om reëlings te tref vir die begrafnis, maar niemand kan vir Charl in die hande kry nie.
23:48
Episode 1682, S9
Aired on Wed, 15 May '13 | PG
Available until 13 Jun '13
Fritz wil Namibië toe vlieg om by Simon en Charl te wees, en Sussie wil saamgaan. ...
Suria maak nog ’n skokkende aankondiging by Bakgat en haal haar frustrasie op Nadine uit.
23:27
Episode 1681, S9
Aired on Tue, 14 May '13 | PG
Available until 12 Jun '13
Sussie se soldate-ekspedisie stel haar in ’n groot verleentheid wanneer die Villa ...
se manne twee en twee bymekaar sit. Roberto se dreigemente aan Isabel neem toe en haar kans op ontvlugting bereik ’n krisis.
23:26
Episode 1680, S9
Aired on Mon, 13 May '13 | PG
Available until 11 Jun '13
Sussie nader Anthony vir ’n skunking. Astrid en Stef is haaks en haar danigheid met ...
Morné versleg die situasie. Lerato besef hoeveel Nadine verloor het. Marius dink Sussie se versoek is ’n groot grap.
show all videos
24:10
Episode 1679, S9
Aired on Thu, 09 May '13 | PG
Available until 07 Jun '13
Marius maak verskonings op om Vicky te beskerm. ’n Brief word per hand vir Wouter ...
by die Villa afgelewer en Sussie neem ’n besluit aangaande haar vrywilliger se soldate.
23:46
Episode 1678, S9
Aired on Wed, 08 May '13 | PG
Available until 06 Jun '13
Roberto slaag daarin om Carlo net meer te verwar wanneer hy uitvind dat Isabel van ...
Roberto se geld gebruik het. Sussie is ten spyte van Fran se teenkanting oorgehaal om Charl te nader vir ’n skenking, maar dan loop dinge lelik verkeerd.
23:33
Episode 1677, S9
Aired on Tue, 07 May '13 | PG
Available until 05 Jun '13
Carlo is op 'n missie om agter die waarheid van die trustgeld te kom en Isabel is ...
bekommerd wat hy daarmee gaan doen. Vicky is bang Astrid werk aan 'n plan om haar uit die loft te skop.
23:35
Episode 1676, S9
Aired on Mon, 06 May '13 | PG
Available until 04 Jun '13
Die gewetenlose Roberto haal allerhande streke uit om Carlo teen sy ma te laat draai ...
en dit lyk asof Isabel gaan knak. Carlo se verjaardagpartytjie val plat, en iemand wat Astrid nie ken nie, kom soek by die Villa na Wouter.
22:48
Episode 1675, S9
Aired on Thu, 02 May '13 | PG
Available until 31 May '13
Sussie is oorgehaal om Stef te werf as 'n skenker. Vicky is onrustig wanneer Astrid ...
besondere belangstelling toon in haar loft. Carlo keer terug van sy vakansie en 'n paar verrassings wag hom in.
23:58
Episode 1674, S9
Aired on Wed, 01 May '13 | PG
Available until 30 May '13
Sussie se babakoors maak van haar 'n waaghals. Vicky reël vir Carlo 'n partytjie ...
onbewus van die onderstrominge tussen Isabel en haar 'beminde'. Intussen poog Isabel verbete om Roberto se speletjie te speel.
23:18
Episode 1673, S9
Aired on Tue, 30 Apr '13 | PG
Available until 29 May '13
n Verslae Hermien verlaat die Villa en Fritz is die enigste een wat haar afsien. ...
Wouter soek raad oor sy besigheid by Marius en Anthony, maar oupa Fritz het ander planne vir sy kleinseun.
23:28
Episode 1672, S9
Aired on Mon, 29 Apr '13 | None
Available until 28 May '13
n Muis sorg vir konsternasie in die gastehuis. Sussie het haar hande vol met Hermien ...
wat almal aanvat, maar eintlik haar oog op Fritz en 'n vakansie saam met hom in Namibië het.
24:14
Episode 1671, S9
Aired on Thu, 25 Apr '13 | PG
Available until 24 May '13
Astrid en Stef se groot dag breek aan en dit lyk of alles glad gaan verloop. Dis ...
nou as Hermien die bruid nie tot raserny dryf nie en Wouter sy viervoetige vriend kan opspoor.
23:24
Episode 1670, S9
Aired on Wed, 24 Apr '13 | PG
Available until 23 May '13
Astrid en Stef het 'n uitval en dit blyk die huwelikseremonie is van die baan. Isabel ...
ontdek iets van Roberto wat haar laat wonder. Fritz is bekommerd oor Wouter wat op 'n uilhuis-missie is.
23:59
Episode 1669, S9
Aired on Tue, 23 Apr '13 | PG
Available until 22 May '13
Hermien, Fran en Sussie wedywer vir posisies by die komende 'bruilof' en Stef en ...
Astrid staan bont om almal tevrede te hou. Hermien stel haar strik vir Fritz.
23:32
Episode 1668, S9
Aired on Mon, 22 Apr '13 | PG
Available until 21 May '13
Isabel besef Roberto lewe nog en hy hou haar gevange in haar woonstel. Hermien probeer ...
steeds haar stempel op die seremonie afdruk, maar kry geen erkenning van Astrid nie.
You might also like:
24:35
Binneland
Episode 552, S3
Aired on Tue, 14 May '13 | PG
‘n Aborsiepil gee At die reg om vir nog meer leidrade te soek om Delia in ‘n swak ...
lig te stel. Jennifer is oortuig dat Franz se wantroue in Patrick oor meer as net werk gaan, en probeer nuwe grense stel vir hul vriendskap.
24:10
Binneland
Episode 537, S3
Aired on Tue, 23 Apr '13 | PG
Delia is oortuig daarvan dat sy 'n familiekwaal onder lede het en Pippa probeer regmaak ...
waar Gustav verbrou het. Nog 'n miljoenêr se besoek aan die kliniek spoor Charnay aan om met Gustav 'n weddenskap aan te gaan.
23:20
Binneland
Episode 539, S3
Aired on Thu, 25 Apr '13 | PG
Lukas word 'n vreemde vraag gevra, terwyl Charnay die spot dryf met Jennifer oor ...
'n besoek. Rian se verjaarsdag maak meer as net een meisie se senuwees klaar, en At en Lukas laat harde woorde val.
We seem to have encountered a problem. Please try again. If you keep seeing this message, please let our support team know
Contact Us
.
We apologise for the inconvenience.
Close
Loading... Please wait...