DStv Network
DStv.com
DStv Self Service
TV Guide
DStv iPad App
DStv On Demand
BoxOffice
SuperSport.com
SuperSport Games
SuperPicks
M-Net
Big Brother Africa
M-Net Movies
Africa Magic
DStv Mobile
Attempting to log in...
Login
|
Forgot Password?
|
Register
Install Desktop Player
|
Find Out More
|
FAQ
|
Contact Us
Loading Wallet
Search for what you want
Search by your mood, audience, or even favourite actors and actresses.
Home
Movies & Series
Actuality
Music
Sport
Channels
Binneland
Episode 564, S3
Gideon wil ‘n interdik kry teen Frieda, en Quinton moet fyn trap wanneer Okkie hom nooi vir ‘n braai. Warrick maak sy verskyning en Tsunang se toekoms is onseker.
Age Restriction:
PG
Duration:
24:14
Date Aired:
Thu, 30 May '13
Available Till:
28 Jun '13
Watch Now
(Episode 564, S3)
Sorry, all videos on DStv On Demand are only available to DStv Premium subscribers in South Africa.
Cast and Crew
Dawid Minnaar
(Actor)
Hans Strydom
(Actor)
You might also like:
40:35
Emily Owens MD
Episode 7, S1
Aired on Wed, 05 Jun '13 | PG 13 L
Available until
19 Jun '13
Emily and… The Good and the Bad: Will and Emily are assigned to help a sick prisoner, ...
but find it hard to stay professional. Meanwhile, Dr Dupre continues his attempts to smooth things over with Tyra.
40:56
Emily Owens MD
Episode 8, S1
Aired on Wed, 12 Jun '13 | PG 13 L
Available until 26 Jun '13
Emily and… The Car and the Cards: When a female car accident victim is brought into ...
the ER, Will recalls some painful memories. Meanwhile, Will is forced to make a difficult decision.
41:28
Greys Anatomy
Episode 17, S9
Aired on Mon, 03 Jun '13 | 13 L
Available until 01 Jul '13
Transplant Wasteland: The doctors and interns juggle several transplant surgeries ...
at once, each with different obstacles. The hospital’s new management causes discord and chaos.
41:29
Greys Anatomy
Episode 16, S9
Aired on Mon, 27 May '13 | 13 VL
Available until 24 Jun '13
This Is Why We Fight: Word of the hospital’s financial trouble spreads, and Catherine ...
encourages Jackson to move to Boston. The doctors meet a potential investor in a last-ditch effort to save Seattle Grace.
show all videos
Episodes
24:02
Episode 577, S3
Aired on Tue, 18 Jun '13 | PG
Available until 17 Jul '13
Daar word op meer as een manier totsiens gesê, terwyl Naomi besluit om die bul by ...
die horings te pak. ‘n Ontmoeting is die begin van die einde vir ‘n paartjie, en Jennifer wil by Maggie weet wat sy te wagte kan wees.
24:42
Episode 576, S3
Aired on Mon, 17 Jun '13 | PG
Available until 16 Jul '13
Charnay se daad is ‘n riem onder die hart vir Gideon, terwyl Frieda ook iets te sê ...
het. At verduidelik vir Eerwaarde Lotter hoe sake sal verloop, en Jennifer speel oop kaarte met haar geliefde.
24:25
Episode 575, S3
Aired on Fri, 14 Jun '13 | PG
Available until 13 Jul '13
Maggie kry nuus oor Patrick, en Okkie probeer sy uiterste bes om die verliefde Debbie ...
te verveel. At bedink ‘n plan, wat hy met Warrick deel, om Eerwaarde Lotter stil te maak.
24:21
Episode 574, S3
Aired on Thu, 13 Jun '13 | PG
Available until 12 Jul '13
Charnay is opsoek na Warrick in verband met Gideon, en Jennifer is geskok in Patrick ...
se planne. Okkie het ‘n plan met Debbie, en Gideon verdedig homself teenoor At. Slegte nuus bereik die verpleegpersoneel van Binneland.
show all videos
24:06
Episode 573, S3
Aired on Wed, 12 Jun '13 | PG
Available until 11 Jul '13
Gideon is bereid om drastiese stappe te neem sodat Hennie en die gemeente Binneland ...
Kliniek, Charnay en Franz nie verder teiken nie. Okkie het nog nie die Debbie-probleem opgelos nie. Hennie daag by Binneland op met ontstellende nuus oor Simone.
24:08
Episode 572, S3
Aired on Tue, 11 Jun '13 | PG
Available until 10 Jul '13
Naomi vertel vir Okkie van Debbie, en die raad neem ‘n besluit oor Gideon. Patrick ...
se gedrag maak nie sin nie, terwyl Rian en Delia besef hulle het ‘n weg uit met At.
23:23
Episode 571, S3
Aired on Mon, 10 Jun '13 | PG
Available until 09 Jul '13
Jennifer en Patrick probeer die beste maak van die bietjie tyd wat hulle het. Sonja ...
is verbaas as Okkie skielik afsydig teenoor haar is, en betogers begin Binneland personeel dreig.
24:29
Episode 570, S3
Aired on Fri, 07 Jun '13 | PG
Available until 06 Jul '13
At maak Jennifer ‘n aanbod waarvoor sy nie maklik ‘nee’ sal kan sê nie – maar dit ...
het gevolge vir haar en Patrick. Gideon is in die spervuur by die hospitaal, maar is nie die enigste dokter wat deurloop nie.
24:17
Episode 569, S3
Aired on Thu, 06 Jun '13 | PG
Available until 05 Jul '13
Gideon se nagmerrie raak erger – en dit is nie net oor die min slaap wat hy kry nie. ...
At bied aan om Jennifer te help, terwyl Jennifer haar hart oopmaak teenoor Bea. Okkie se plan werp nie goeie vrugte af nie, en Delia probeer hard om Kupido te speel.
24:08
Episode 568, S3
Aired on Wed, 05 Jun '13 | PG
Available until 04 Jul '13
Okkie is baie tevrede met die verloop van sy herenigingsplanne vir Tertius en Quinton. ...
Chaos breek uit by Kiepersol as Jennifer vir Daniël saam met Patrick tuis moet los. Simone kry ’n ligte beroerte - en tyd hardloop uit vir Gideon…
23:35
Episode 567, S3
Aired on Tue, 04 Jun '13 | PG
Available until 03 Jul '13
‘n Poker-aand is nie heeltemal na wat dit lyk nie, en Gideon kom tot ander insigte ...
wanneer hy met Simone praat. Jennifer het nuwe uitdagings met nog ‘n man in die huis, en Dominee Willie se raad mag ‘n dokter dalk net nog meer deurmekaar maak.
24:09
Episode 566, S3
Aired on Mon, 03 Jun '13 | PG
Available until 02 Jul '13
‘n Bloedklont jaag n dokter die harnas in, en ‘n koffie-afspraak word onderbreek ...
deur geesdrif vir ‘n nuwe projek. Naomi sit haar voet neer wanneer dit kom by die woonstel en ander mense se hartsake.
24:31
Episode 565, S3
Aired on Fri, 31 May '13 | PG
Available until 29 Jun '13
Jennifer en Maggie is bekommerd oor hoe Patrick sy toestand hanteer. Quinton waardeer ...
dit nie as Okkie probeer inmeng in sy en Tertius se besigheid nie, en Gideon ontplof wanneer Frieda haar kind probeer huistoe vat.
24:14
Episode 564, S3
Aired on Thu, 30 May '13 | PG
Available until 28 Jun '13
Gideon wil ‘n interdik kry teen Frieda, en Quinton moet fyn trap wanneer Okkie hom ...
nooi vir ‘n braai. Warrick maak sy verskyning en Tsunang se toekoms is onseker.
23:44
Episode 563, S3
Aired on Wed, 29 May '13 | PG
Available until 27 Jun '13
‘n Ongemaklike aandete lê voor by Tertius en Daleen se huis, en Jennifer praat met ...
At oor Patrick. Frieda en Gideon laat woorde val oor die behandeling van haar dogter, en Jennifer en Maggie ontmoet mekaar. Bea en Franz neem ‘n besluit oor Jennifer.
24:09
Episode 562, S3
Aired on Tue, 28 May '13 | PG
Available until 26 Jun '13
Patrick sal enigiets doen om nog meer tyd saam met Jennifer te spandeer – enigiets! ...
Charnay het nou baie definitiewe planne met Pippa en ‘n oproep waarop sy aandring.
23:33
Episode 561, S3
Aired on Mon, 27 May '13 | PG
Available until 25 Jun '13
Gideon is nie tevrede met die raadsvergadering se besluit nie, en Patrick besef Bea ...
en Jennifer is vriende. Pippa kom tot ‘n ongemaklike besef, en ‘n dokter word ontkant betrap deur ‘n dominee se uitspraak. Patrick word opgeneem in die kliniek.
24:32
Episode 560, S3
Aired on Fri, 24 May '13 | PG
Available until 22 Jun '13
At is nie die enigste een wat oorgehaal is vir ‘n oorlog in die raadsaal nie, en ...
‘n verdoemde liefde word veroordeel.
24:16
Episode 559, S3
Aired on Thu, 23 May '13 | PG
Available until 21 Jun '13
Rian is daarop uit om die Delia-situasie te gebruik om van At ontslae te raak, terwyl ...
At skielik begin wonder of hy so ‘n sterk saak het teen Delia. Pippa is bekommerd dat haar kollegas haar dalk sien as iemand wat van man tot man val.
24:05
Episode 558, S3
Aired on Wed, 22 May '13 | PG
Available until 20 Jun '13
Rian waarsku Franz oor Delia, en Bea bied haar hulp aan ‘n dokter wat emosioneel ...
afgestomp geraak het. Daleen is nie seker oor Pippa en Gustav se nuwe verhouding nie, terwyl At bekommerd is dat Patrick sy planne sal verander.
24:20
Episode 557, S3
Aired on Tue, 21 May '13 | PG
Available until
19 Jun '13
Patrick span Quinton se hulp in om Jennifer te probeer oortuig, en Pippa ervaar ‘n ...
hartsbesef. Jennifer kom agter waaroor sy eintlik ongelukkig is, en Sonja besef wat Oom Wimpie se plan is. Delia se opmerking maak dat At vir Coen ‘n ander opdrag gee.
Binneland is:
Genre
Mood
Plot
Time/Period
Audience
Award
Humour
Style
Place
We seem to have encountered a problem. Please try again. If you keep seeing this message, please let our support team know
Contact Us
.
We apologise for the inconvenience.
Close
Loading... Please wait...