DStv Network
DStv.com
DStv Self Service
TV Guide
DStv iPad App
DStv On Demand
BoxOffice
supersport.com
SuperSport Games
SuperPicks
M-Net
M-Net Movies
Africa Magic
DStv Mobile
Attempting to log in...
Login
|
Forgot Password?
|
Register
HOME
BROWSE
DESKTOP PLAYER
FIND OUT MORE
FAQ
CONTACT US
Search
Binneland
Episode 536, S3
Lukas belowe om Delia te help as sy tekens toon van geestesversteuring en Franz het 'n appeltjie te skil met jonger lede van die personeel oor ouerskap.
Age Restriction:
PG
Duration:
24:03
Date Aired:
Mon, 22 Apr '13
Available Till:
21 May '13
Watch Now
(Episode 536, S3)
Sorry, all videos on DStv On Demand are only available to DStv Premium subscribers in South Africa.
Cast and Crew
Dawid Minnaar
(Actor)
Hans Strydom
(Actor)
Episodes
24:16
Episode 556, S3
Aired on Mon, 20 May '13 | PG
Available until 18 Jun '13
Okkie kom tot Sonja se redding wanneer Oom Wimpie weer moeilik raak. Patrick weier ...
om die hospitaal te verlaat sonder om Jennifer te sien. Delia het nuwe hoop as sy uitvind At het al vantevore vervalste bewyse op iemand se rekenaar geplant.
24:27
Episode 555, S3
Aired on Fri, 17 May '13 | PG
Available until 15 Jun '13
Okkie maak die verkeerde afleiding, en ‘n data-lêer word verkeerdelik ontdek. Jennifer ...
se woede ken geen einde nie, en Bea probeer ‘n sekere dokter ‘n waardevolle punt insien.
24:19
Episode 554, S3
Aired on Thu, 16 May '13 | PG
Available until 14 Jun '13
Charnay en Gideon verskil oor Franz se verantwoordelikheid, terwyl Jennifer slegs ...
inligting wil bekom van ‘n dokter. Okkie vra iemand uit vir ete, en Delia vind uit van Lukas.
24:20
Episode 553, S3
Aired on Wed, 15 May '13 | PG
Available until 13 Jun '13
Coen word betrap in ‘n kantoor, en Okkie bieg teenoor Gustav. Franz se oortuiging ...
werp geen goeie vrugte af nie, en ‘n yoga-besering sorg vir ‘n rooi gesig.
show all videos
24:35
Episode 552, S3
Aired on Tue, 14 May '13 | PG
Available until 12 Jun '13
‘n Aborsiepil gee At die reg om vir nog meer leidrade te soek om Delia in ‘n swak ...
lig te stel. Jennifer is oortuig dat Franz se wantroue in Patrick oor meer as net werk gaan, en probeer nuwe grense stel vir hul vriendskap.
24:05
Episode 551, S3
Aired on Mon, 13 May '13 | PG
Available until 11 Jun '13
Franz is ongemaklik met Jennifer en Patrick se toenemende gevoelens vir mekaar, en ...
Pippa verbaas haarself wanneer sy onverwags emosioneel raak oor iemand se reisplanne.
24:18
Episode 550, S3
Aired on Fri, 10 May '13 | PG
Available until 08 Jun '13
Jennifer is uit die veld geslaan met Patrick se voorstel, en Delia wil weet waar ...
Malan is. Gustav sit sy romantiese voetjie voor, en ‘n ekstra konsertkaartjie raak ‘n probleem.
24:21
Episode 549, S3
Aired on Thu, 09 May '13 | PG
Available until 07 Jun '13
Gustav maak ‘n opmerking oor Rian wat sy pad oop koop. Quinton se los tong gee vir ...
Franz bekommernisse wat Bea nie verstaan nie. Coen spoor iets op wat At rede vir kommer kan gee oor Delia.
23:28
Episode 548, S3
Aired on Wed, 08 May '13 | PG
Available until 06 Jun '13
Pippa is bekommerd oor die besluit wat sy geneem het, en Jennifer word verras deur ...
Patrick se groot planne. Bea en Quinton kry snuf in die neus oor ‘n sekere dokter, en Coen moet vinnig dink om uit ‘n taai situasie te kom.
24:30
Episode 547, S3
Aired on Tue, 07 May '13 | PG
Available until 05 Jun '13
Ontbyt en ‘n geskenk lei tot ‘n ongelukkigheid vroeg in die oggend, en At vertel ...
vir Sonja die waarheid oor Malan. Lukas se groetery is nie so onskuldig soos wat dit wil voorkom nie, en Rian gee vir Malan perspektief.
23:57
Episode 546, S3
Aired on Mon, 06 May '13 | PG
Available until 04 Jun '13
At verstaan nie Sonja se optrede nie, terwyl Quinton nie beindruk is met ‘n dokter ...
se afwesigheid nie. Pippa verduidelik haar situasie aan Daleen, en Delia vertel vir Lukas van Malan se siening.
24:29
Episode 545, S3
Aired on Fri, 03 May '13 | PG
Available until 01 Jun '13
Uitspattige geskenke laat die kliniek se gange ontplof met skinderstories en Malan ...
is gebroke na 'n besoek aan 'n ander kliniek. At besef Lukas het iets te doen met sy handlanger se verdwyning.
24:20
Episode 544, S3
Aired on Thu, 02 May '13 | PG
Available until 31 May '13
Lukas en rugby is die onderwerpe van twee rusies, en 'n langverwagte soen slaan asems ...
weg. Pippa speel gasvrou, terwyl Malan 'n plan maak met Delia.
24:10
Episode 543, S3
Aired on Wed, 01 May '13 | PG
Available until 30 May '13
Malan soek antwoorde en Lukas kom agter die kap van die byl wat Coen betref. Selfgesentreerdheid ...
is nie een van die mees aanloklikste karaktereienskappe nie en Gustav voel verward oor die situasie.
24:15
Episode 542, S3
Aired on Tue, 30 Apr '13 | PG
Available until 29 May '13
Lukas, Coen en Delia se gesprekke lyk nie asof dit tot 'n slotsom kom nie - tot dit ...
te laat is. Busi se gasvryheid maak die lewe moeilik vir Daleen en Ongevalle raak besig wanneer 'n bekende persoon opgeneem word.
24:32
Episode 541, S3
Aired on Mon, 29 Apr '13 | PG
Available until 28 May '13
Lukas dreig Coen met die waarheid en Franz gee 'n pasiënt raad oor sy toekoms. Pippa ...
se houding maak Gustav deurmekaar en Jennifer deel nog 'n verrassing met Patrick.
24:27
Episode 540, S3
Aired on Fri, 26 Apr '13 | PG
Available until 25 May '13
Rian kry snuf in die neus oor toekomstige gebeure, terwyl Delia probeer om sin te ...
maak van die waarheid. Sonja en Lukas moet hulle gereed maak om die onderspit te delf, terwyl Jennifer goeie nuus kry.
23:20
Episode 539, S3
Aired on Thu, 25 Apr '13 | PG
Available until 24 May '13
Lukas word 'n vreemde vraag gevra, terwyl Charnay die spot dryf met Jennifer oor ...
'n besoek. Rian se verjaarsdag maak meer as net een meisie se senuwees klaar, en At en Lukas laat harde woorde val.
23:49
Episode 538, S3
Aired on Wed, 24 Apr '13 | PG
Available until 23 May '13
Gustav raak histeries opgewonde wanneer 'n wêreldbekende fietsryer in ongevalle beland ...
en Patrick besluit om dokter Adams op te spoor - en kry dan 'n verrassing. Coen se konkelwerk plaas Lukas op die verkeerde spoor.
24:10
Episode 537, S3
Aired on Tue, 23 Apr '13 | PG
Available until 22 May '13
Delia is oortuig daarvan dat sy 'n familiekwaal onder lede het en Pippa probeer regmaak ...
waar Gustav verbrou het. Nog 'n miljoenêr se besoek aan die kliniek spoor Charnay aan om met Gustav 'n weddenskap aan te gaan.
24:03
Episode 536, S3
Aired on Mon, 22 Apr '13 | PG
Available until
21 May '13
Lukas belowe om Delia te help as sy tekens toon van geestesversteuring en Franz het ...
'n appeltjie te skil met jonger lede van die personeel oor ouerskap.
We seem to have encountered a problem. Please try again. If you keep seeing this message, please let our support team know
Contact Us
.
We apologise for the inconvenience.
Close
Loading... Please wait...